2015 ROADTRIP
16 Desember
Dag 1
So op die Gelofte dag vat ek en vroutjie die pad Noord Kaap toe. Keimoes toe. Die begin van ons 2015 Road trip! Ek wonder hoeveel mense kry dit reg om op tyd te ry as hulle met vakansie gaan. Ek bedoel nou jy beplan om 5 uur te ry maar kom eers kwart voor 6 weg. Nie dat dit veel saak maak as jy op vakansieis nie! Dis nou nie dat ons op ‘n spesifieke tyd iewers moet inboek nie.

By Katho draai ons in. 2 Ma se myn masjienerie begroet ons. Helse groot goed wat die aarde se maag omkrap!
No comments:
Post a Comment